#slatdiepad by GROOTfm 90.5

Last Updated: October 15, 2025
Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00. Ruben is 'n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe elke weeksmiddag lig en vrolik, met inspirasie en ‘n tikkie nostalgie. As jy nog nie ‘n vuur aangesteek het teen die tyd wat jy inskakel op Ruben Delmage se #SlatDiePad nie, gaan jy beslis teen die einde van sy program al ‘n vleisie braai... Da’ vat hy! Dit is onaanvaarbaar om nie in te skakel wanneer Ruben op die lug is nie!Draai daai radio se knop en #TjoenIn!
Marieke en Eugene Erasmus - Kids in action - Cemetary Care.
Published:
Marieke en Eugene Erasmus het saam met Ma Charmaine Erasmus die Hartbeespoort Begraafplaas besoek en was so bedroef om die grafte in so 'n toestand te sien. Hulle het toe net daar en dan besluit om 'n besigheid te begin op so jong ouderdom. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
#SlatDiePad Francis Cloete red Estelle en drie kinders se lewe
Published:
Francis Cloete het sy storie met ons kom deel oor hoe hy in 1988 onverwags Estelle en haar drie kinders se lewe moes red. Hy het hierdie jaar, 34 jaar later, uitgereik en vir Estelle probeer opspoor. Estelle het ook by ons aangesluit in die ateljee met 'n boodskap vir Francis. Luister gerus weer hier na die podcast.
#SlatDiePad Jannie Putter oor sy nuwe boek - Wen 'n hart
Published:
Jannie Putter het op #SlatDiePad kom draai maak om te gesels oor sy nuwe boek "Wen 'n hart". Luister gerus weer hier na die onderhoud.
#SlatDiePad Jarelange verneukery - Hoe vergewe jy?
Published:
Russel en Sanet Fagan het op #SlatDiePad by Ruben Delmage en Nina Coetzer 'n draai kom maak om te gesels oor hoe Sanet vir Russell moes vergewe na jarelange verneukery... Luister gerus weer hierna.
#SlatDiePad HUB van Atterbury - Armond Boshoff
Published:
HUB van die Atterbury groep - Armond Boshoff het op #SlatDiePad by Ruben en Nina kom inloer om te gesels oor die splinternuwe Castle Gate sentrum wat Donderdag 26 November sy deure oopmaak. Luister gerus weer hier na die onderhoud.
#GoeieNuusVrydag 30-10-2020
Published:
Vyf hout bokse met 15 silwer muntstukke is opgeveil ten bate van GROOTfm 90.5 se omgee-projekte! Die doelwit was ‘n stewige honderd duisend rand.
#SlatDiePad Kurt Darren kom stel #DieGoeieOuDae eksklusief vry
Published:
Kurt Darren het op #SlatDiePad by Ruben Delmage en Nina Coetzer kom inloer om te gesels oor sy splinternuwe liedjie #DieGoeieOuDae en GROOTfm 90.5 se luisteraars het die liedjie heel eerste gehoor! Luister gerus weer hier na die onderhoud.
#SlatDiePad Paul Smit oor verhoudings in die werksplek 2/4
Published:
Verhouding spesialis, Paul Smit het op #SlatDiePad met Ruben Delmage en Nina Coetzer kom gesels oor verhoudings in die werksplek en meer spesifiek oor die Strengthfinder. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
#SlatDiePad Dewald Wasserfall
Published:
Dewald Wasserfall het op #SlatDiePad kom inloer om te chat oor sy nuwe enkelsnit #Stop en hy het sy kitaar ook saamgebring! Luister weer hier.
#SlatDiePad Paul Smit oor verhoudings in die werksplek
Published:
Verhouding Spesialis, Paul Smit, het op #SlatDiePad by Ruben Delmage en Nina Coetzer kom inloer om te gesels oor verhoudings in die werksplek. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
#SlatDiePad Liezel van der Merwe - Intiem
Published:
Liezel van Intiem het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor "Hoe gemaak as die liefde opdroog". Luister gerus weer hier na die #Podcast.
#SlatDiePad Nicole Sutton Jou GROOT Talent
Published:
Nicole Sutton was die wenner van die instrumentale afdeling van die #JouGROOTTalent en sy het op #SlatDiePad by Ruben Delmage en Nina kom kuier.
Juanita du Plessis op #SlatDiePad
Published:
Juanita du Plessis het op #SlatDiePad by Ruben Delmage en Nina Coetzer kom inloer om te gesels oor haar en Snotkop se splinternuwe enkelsnit #RukDieDam. Snotkop het ook vinnig by ons via Zoom aangesluit. Luister gerus weer hier na die podcast.
#SlatDiePad - Jannie Putter oor "Ek daag jou uit" reeks
Published:
Jannie Putter het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor sy "Ek daag jou uit" reeks wat tans beskikbaar is op Vimeo.
Arrie Nel Apteek op Slat Die Pad
Published:
Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00. Ruben is 'n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe elke weeksmiddag lig en vrolik, met inspirasie en ‘n tikkie nostalgie. As jy nog nie ‘n vuur aangesteek het teen die tyd wat jy inskakel op Ruben Delmage se #SlatDiePad nie, gaan jy beslis teen die einde van sy program al ‘n vleisie braai... Da’ vat hy! Dit is onaanvaarbaar om nie in te skakel wanneer Ruben op die lug is nie!
#SlatDiePad Korona-virus, jou werk en die wet
Published:
As jy gewonder het wat die wet sê oor die Korona-virus en jou werk kan jy gerus weer hier luister na die #PodCast. Ons het met die kenner, Hugo Pienaar van Cliffe, Dekker en Hofmeyr gesels hieroor.
#SlatDiePad Retief Burger - Oorwin
Published:
Retief Burger het op #SlatDiePad kom inloer om te gesels oor van sy grootste uitdagings wat hy al moes oorwin. Ons het ook gesels oor sy nuwe album wat pas vrygestel is en ook oor hoe ons as Christene moet reageer en dink oor die Korona-virus in ons land. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
#SlatDiePad Dr. Karen Richter Viroloog oor die Korona-virus
Published:
Dr. Karen Richter is 'n Viroloog en het met ons kom gesels oor die eerste geval van die Korona-virus wat uitgebreek het in KZN provinsie.
#SlatDiePad Chante Tragedie
Published:
Chante is 'n nuwe opkomende sangeres en het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor haar heel eerste enkelsnit Tragedie wat pas vrygestel is. Luister gerus weer hier.
#SlatDiePad Ed Kowalczyk van die band Live
Published:
Ed Kowalczyk van die band Live het met Ruben Delmage gesels oor hulle opkomende toer in SA! Live sal in SA wees 6 en 7 November by die Sun Arena Time Square en dan in Kaapstad op die 10de November. Hier is wat hy gesê het voor die toer na SA. Kry nou jou kaartjies by Computicket! Hulle verkoop bitter vinnig!
#SlatDiePad Paul Smit oor Empatie en Onvoorwaardelike Liefde
Published:
1. WAT is die sleutel om ‘n vehouding in ‘n ritme van groei en genees te dwing?
#SlatDiePad Paul Smit oor Ritme vind in verhouding en sterkpunte
Published:
Paul Smit, verhouding spesialis, het op #SlatDiePad kom kuier om te gesels oor verhoudings.
#SlatDiePad Paul Smit oor "Triggers" in verhoudings
Published:
Paul Smit, Verhouding spesialis, het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor "triggers" in verhoudings.
#SlatDiePad Paul Smit Verhouding spesialis
Published:
Paul Smit, Verhouding Spesialis het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer tydens die maand van liefde om te gesels oor verhoudings. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
#LameGrappieDinsdag 26 November 2019
Published:
Elke Dinsdag is dit tyd vir #LameGappieDinsdag op #SlatDiePad en hier is hierdie week se treffers!
#SlatDiePad Prof. Gerhard Van Huyssteen oor Vloek
Published:
Ons het op #SlatDiePad met Prof Gerhard van Huyssteen gesels oor vloekwoorde. Hoe word dit geklasifiseer as vloekwoorde ens. Luister gerus weer hier na die #Podcast.
#Lame GrappieDinsdag 19 November 2019
Published:
Elke Dinsdag is dit tyd vir #LameGappieDinsdag op #SlatDiePad en hier is hierdie week se treffers!
#SlatDiePad Kripto Geldeenhede
Published:
Dewald Rosema - Stiger van Crypto Assets SA en Marius du Plessis van Wealth Leaders het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom gesels oor kripto-geldeenhede. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
#Lame GrappieDinsdag 12 November 2019
Published:
Elke Dinsdag is dit tyd vir #LameGappieDinsdag op #SlatDiePad en hier is hierdie week se treffers!
#SlatDiePad Ted Blom - Energiekenner oor Eskom
Published:
Ted Blom, energiekenner, het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor die stand van sake by Eskom en om Minister Gordhan se aksieplan vir Eskom te kom ontleed. Luister gerus weer hier na die #PodCast
#Lame GrappieDinsdag 29 Oktober 2019
Published:
Elke Dinsdag is dit tyd vir #LameGappieDinsdag op #SlatDiePad en hier is hierdie week se treffers!
#SlatDiePad Bakkies Botha
Published:
Bakkies Botha braai hierdie hele week elke liewe dag om, soos hy dit noem, in die "Zone" te kom vir die RWC2019 finaal wat hierdie naweek plaasvind tussen die Bokke en Engeland. Ruben Delmage kon toe nou nie die geleentheid vir 'n braai misloop nie so Bakkies het vir hom goeie nuus gehad. Luister weer hier na die #Podcast.
#Lame GrappieDinsdag 22 Oktober 2019
Published:
Elke Dinsdag is dit tyd vir #LameGappieDinsdag op #SlatDiePad en hier is hierdie week se treffers!
#LameGrappieDinsdag 15 Oktober 2019
Published:
Elke Dinsdag is dit tyd vir #LameGappieDinsdag op #SlatDiePad en hier is hierdie week se treffers!
#SlatDiePad The Dire Straits Experience
Published:
INTERNATIONALLY ACCLAIMED, ‘THE DIRE STRAITS EXPERIENCE’, HEADS TO SOUTH AFRICA FOR ONE NIGHT ONLY
#LameGrappieDinsdag 8 Oktober 2019
Published:
Elke Dinsdag is dit tyd vir #LameGappieDinsdag op #SlatDiePad en hier is hierdie week se treffers!
#SlatDiePad Leon Schuster
Published:
Leon Schuster het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor van sy hoogtepunte van sy loopbaan en ook oor sy nuwe liedjie vir die Bokke. Luister weer hier.
#LameGrappieDinsdag 17 September 2019
Published:
Elke Dinsdag is dit tyd vir #LameGappieDinsdag op #SlatDiePad en hier is hierdie week se treffers!
#SlatDiePad Kurt Darren oor Klein Saterdag
Published:
Kurt Darren het by Ruben Delmage op #SlatDiePad kom inloer om te gesels oor sy eerste enkelsnit #KleinSaterdag vanaf die nuwe album wat binnekort beskikbaar gaan wees. Luister weer hier na die #PodCast.
#SlatDiePad Dr. Don Thomas
Published:
Dr. Don Thomas, voormalige ruimtevaarder van NASA het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor sy ervarings in die ruimte en ook oor die #MarsGeneration. Luister gerus weer hier.
#SlatDiePad Steyn Fourie
Published:
Steyn Fourie het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor sy nuwe enkelsnit en ons omtrent weggeblaas met sy kitaar! Luister gerus weer hier na die Podcast.
#LameGrappieDinsdag 10 September 2019
Published:
Elke Dinsdag is dit tyd vir #LameGappieDinsdag op #SlatDiePad en hier is hierdie week se treffers!
#SlatDiePad Dean Polley (CUAASA) oor Drones in Suid-Afrika
Published:
Dean Polley, 'n lid- en voormalige president van CUAASA het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom gesels oor Hommeltuie (Drones) en die regulasies oor Hommeltuie in Suid-Afrika asook die verskile tussen privaat gebruik en kommersiële gebruik. Luister gerus weer hier na die Podcast.
#LameGrappieDinsdag 3 September 2019
Published:
Elke Dinsdag is dit tyd vir #LameGappieDinsdag op #SlatDiePad en hier is hierdie week se treffers!
#LameGrappieDinsdag 27 Augustus 2019
Published:
Elke Dinsdag is dit tyd vir #LameGappieDinsdag op #SlatDiePad en hier is hierdie week se treffers!
#LameGrappieDinsdag 20 Augustus 2019
Published:
Elke Dinsdag is dit tyd vir #LameGappieDinsdag op #SlatDiePad en hier is hierdie week se treffers!
#LameGrappieDinsdag 30 JULIE 2019
Published:
Elke Dinsdag is dit tyd vir #LameGappieDinsdag op #SlatDiePad en hier is hierdie week se treffers!
Bekendes bring hulde aan Johnny Clegg
Published:
Talle bekendes het hulde gebring aan 'n legende wat afgesterf het - Johnny Clegg.
#LameGrappieDinsdag 16 Julie 2019
Published:
Elke Dinsdag is dit tyd vir #LameGappieDinsdag op #SlatDiePad en hier is hierdie week se treffers!
#LameGrappieDinsdag 9 Julie 2019
Published:
Elke Dinsdag is dit tyd vir #LameGappieDinsdag op #SlatDiePad en hier is hierdie week se treffers!
Anders Orkes op #SlatDiePad
Published:
Wynand en Lindi van Anders orkes het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor hulle splinternuwe enkelsnit Pretoria. Luister weer na die onderhoud hier.
2-Jarige Albert Kruger ken die hele proteas span se name en vanne
Published:
Sal jy beter kan vaar as klein Albert Kruger? Luister bietjie hier!
#SlatDiePad Minke Brits
Published:
Minke Brits het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom kuier om te gesels oor haar eerste enkelsnit wat pas die lig gesien het. Luister weer hier.
#SlatDiePad Henry gee Sandra se R1300 terug wat sy in haar trollie by die mall vergeet het.
Published:
Sandra skryf:
#SlatDiePad Alta Swanepoel oor Aarto Wetgewing
Published:
Alta Swanepoel het in die ateljee kom kuier om te gesels oor die nuwe Aarto wetgewing wat binnekort in werking gaan tree om ons meer te vertel van hoe die nuwe wetgewing gaan werk. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
#SlatDiePad Daniel Baron
Published:
Daniel Baron het op #SlatDiePad met Ruben Delmage gesels oor die liedjie van David Guetta & Sia - Light Headed, wat presies dieselfde melodie lyn in die liedjie het as dié van Daniel se liedjie - Children of the sun. Luister weer hier na die #Podcast.
#SlatDiePad Martin Bester
Published:
Martin Bester het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te chat oor sy nuwe enkelsnit #Konings.
Corlea gesels op #SlatDiePad oor daai foto
Published:
Corlea het met Ruben Delmage gesels oor die foto wat sy onlangs op sosiale Media gelaai het en waaroor dit alles gaan. Luister weer hier na die #PodCast.
#SlatDiePad Eckhard Binding
Published:
Daar het Vrydag ‘n video sy verskyning gemaak van ‘n student op die kampus van die UV wat Rommel optel en wat dan deur betogers rondom hom weer op die grond gegooi word waarna die jong man net eenvoudig sy koel hou, na die rommel toe loop, dit weer optel en weer in die asblik gooi en so hou dit aan en aan. Hy het onlangs in ‘n onderhoud gesê: “vir hom is die video waarin hy rommel optel terwyl betogers dit keer op keer uit die vullisblik gooi ‘n bysaak, maar die feit dat hy ‘n beter kampus wil hê, is baie meer werd.”
#SlatDiePad Refentse
Published:
Refentse het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer en ons behoorlik kom bekoor met sy musiek en stem. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
Lynette Beer op #SlatDiePad
Published:
Lynette Beer het op #SlatDiePad kom inloer om te gesels oor verskillende temperamente en hoe God met elke temperament werk. Luister gerus weer hier na die Podcast.
#SlatDiePad Lynette Beer
Published:
Lynette Beer het in die ateljee kom kuier om so bietjie te gesels oor verskillende temperamente en ook hoe selfbeeld by elke temperament 'n rol speel. Sy het ook gesels by hoe verskillende temperamente makliker leer en verstaan ens. Luister gerus weer hier na die Podcast.
#SlatDiePad Lindie Strydom Inspirasie 17 Oktober 2018
Published:
Lindie Strydom het haar weeklikse inspirasie gedagte op #SlatDiePad gedeel. Luister weer hier na die Podcast.
Lynette Beer op #SlatDiePad
Published:
Lynette Beer het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor mense se verskillende temperamente asook oor die 5 liefdestale en hoe hierdie twee bymekaar uitkom. Luister weer hier na die Podcast.
#SlatDiePad Prime Circle 18 September 2018
Published:
Prime Circle het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te chat oor hulle nuwe enkelsnit #Innocence. Luister weer hier na die Podcast van die onderhoud.
#SlatDiePad Lynette Beer oor temperamente in huwelik
Published:
Lynette Beer het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om bietjie te gesels oor verskillende temperamente in die huwelik. Jy kan Lynette Beer se webblad besoek by lynettebeer.co.za vir meer info.
Lindie Inspirasie 5 September 2018
Published:
Lindie het heel uitasem uit met ons die hele idee van #PloggingPretoria gedeel. Luister weer hier na die Podcast.
#SlatDiePad Joey Evans
Published:
Joey Evans het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om bietjie met ons sy storie te deel en wat 'n inspirasie is hy nie. Luister weer hier na die PodCast
#SlatDiePad Dr. Quixi Sonntag - Honde gedragsprobleme
Published:
Dr. Quixi Sonntag het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor honde wat konstant en sonder ophou blaf. Sy het bietjie perspektief gebring oor die redes en diagnoses rondom hierdie probleem. Luister weer hier na die Podcast.
#SlatDiePad Lindie Inspirasie 1 Augustus 2018
Published:
Lindie Strydom het haar weeklikse inspirasie inset met ons gedeel. Luister weer hier na die Podcast.
#SlatDiePad Alrentia Viktor gesels oor Wollies Sleepathon
Published:
Alrentia Viktor het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor die Wollies Sleepathon 2018. Luister weer hier na die Podcast.
Riana Nel op #SlatDiePad
Published:
Riana Nel het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te chat oor Gospel Skouspel 2018 en vele meer. Luister weer hier!
#SlatDiePad Inspirasie met Lindie Strydom
Published:
Lindie Strydom het bietjie haar hart gedeel op #SlatDiePad. Luister weer hier.
#SlatDiePad Elvis Blue
Published:
Elvis Blue het op #SlatDiePad kom inloer om te chat oor sy nuwe enkelsnit en sy nuwe album wat oppad is. Luister weer hier na die Podcast.
Lindie Inspirasie 20 Junie 2018
Published:
Lindie Strydom se inspirasie inset op #SlatDiePad met Ruben Delmage gemis? Luister weer hier.
#SlatDiePad Louis van Wyk
Published:
Louis van Wyk het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te chat oor sy finale uittede uit die musiekbedryf na 43jaar!! Daar was lekker gechat oor hoogtepunte, laagtepunte, prestasies, snaakse stories ens. Luister weer hier na die Podcast.
Goeie Nuus Vrydag - Lindie Strydom
Published:
Op Vrydag 15 Junie het Ruben Delmage met Lindie Strydom gesels vir GROOTfm 90.5 se goeie nuus Vrydag en dit was omtrent goeie nuus! Luister weer hier na die Podcast.
#SlatDiePad Inspirasie met Lindie Strydom
Published:
Lindie Strydom se inspirasie inset op #SlatDiePad met Ruben Delmage gemis? Luister weer hier.
Dewald Ranft van die Motor Industry workshop association (MIWA) op #SlatDiePad
Published:
Dewald Ranft van die Motor Industry Workshop Association (MIWA) het bietjie gekyk na verskillende onderdele op jou voertuig om advies te gee en paar "pointers" gegee om na te kyk voor jy die langpad aandurf.
#SlatDiePad Juanita du Plessis #20Jaar in die bedryf
Published:
Juanita du Plessis vier vanjaar 'n volle 20jaar in die musiekbedryf! Sy het by Ruben Delmage kom inloer om oor die afgelope 20 jaar te gesels asook die splinternuwe album wat pas die lig gesien het! Luister weer hier na die onderhoud!
#SlatDiePad UB40 Feat Ali, Astro & Mickey
Published:
Ali, Astro en Mickey van UB40 het by Ruben Delmage kom inloer voor hulle vertoning by die Sun Arena by Times Square om so bietjie oor die vertoning te gesels! Luister weer hier na die #PodCast
#SlatDiePad Jan Blohm
Published:
Jan Blohm het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om bietjie te gesels oor sy nuwe album waaraan hy werk en so paar lusmakers gespeel van liedjies wat op sy nuwe album gaan verskyn. Luister weer hier na die onderhoud!
#SlatDiePad Bart Miller
Published:
Bart Miller - die voorsanger van "Mercy Me" het met Ruben Delmage gechat oor die Film Ï Can Only Imagine" wat landswyd by Ster Kinekor teaters begin wys! Luister hier na die Podcast!
#SlatDiePad Inspirasie met Lindie Strydom
Published:
Lindie Strydom het haar weeklikse inspirasie gedagte op #SlatDiePad gedeel
André Schwartz op #SlatDiePad
Published:
André Schwartz het op #SlatDiePad kom inloer om met Ruben Delmage te gesels oor sy nuwe enkelsnit "Tweede Kans" en oor 'n hele paar ander dinge. Luister weer hier na die Podcast
#SlatDiePad Inspirasie met Lindie Strydom
Published:
Lindie Strydom het haar weeklikse inspirasie gedagte op #SlatDiePad gedeel
#SlatDiePad Beandri Booysen
Published:
Beandri Booysen het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom kuier om bietjie te gesels oor #HatsOnProgeria wat Vrydag 6 April wêreldwyd plaasvind. Luister weer hier na haar gesprek.
#SlatDiePad Lindie Inspirasie
Published:
Lindie Strydom het hierdie week op #SlatDiePad haar inspirasie inset gedeel.
#SlatDiePad Timothy Kieswetter
Published:
Timothy Kieswetter het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom chat oor sy nuwe "show" by die Atterbury Teater: Kinders by Dosyne. Luister weer hier:
Robbie Wessels op #SlatDiePad
Published:
Robbie Wessels het by Ruben Delmage kom inloer om te chat oor sy en Bok van Blerk se splinternuwe enkelsnit #DieSluiseVanDieHemel en het tot vir Ruben Delmage 'n liedjie met sy kitaar geskryf!! luister weer hier na die Podcast
#SlatDiePad Andries Vermeulen het ons diep kom raak
Published:
Andries Vermeulen het kom inloer en kom chat oor sy nuwe album "In Afrikaans" en ons het omtrent oomblike van trane gehad oor sy ongelooflike storie maar ook trane van lekker lag! Luister weer hier na die #PodCast
#SlatDiePad Etienne Borea van The Gadget Shop oor die Aukey SK-M12 Rugged Soundtank Wireless Speaker
Published:
Etienne Borea - Area Bestuurder van The Gadget Shop het kom inloer om te gesels oor die Aukey SK-M12 Rugged soundtank wireless speaker. Luister weer hier na die Podcast.
#SlatDiePad Etienne Borea van die "The Gadget Shop" gesels oor Oregon Weather Station
Published:
Etienne Borea – area bestuurder van The Gadget Shop in Pretoria het ‘n draai kom maak op #SlatDiePad om te kom chat oor die “Oregon Home Weather Station with colour screen” Luister weer hier:
#SlatDiePad Etienne Borea van The Gadget Shop oor Drones
Published:
Etienne Borea die area bestuurder van die Gadget Shop het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te kom chat oor die verskillende drones wat jy by die Gadget Shops kan koop. Luister weer hier na die #PodCast
#SlatDiePad Lindie Inspirasie
Published:
Lindie Strydom het op 10Januarie haar weeklikse Inspirasie inset op #SlatDiePad met Ruben Delmage gedeel. Luister weer hier.
#Slatdiepad Inspirasie
Published:
Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00. Ruben is 'n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe elke weeksmiddag lig en vrolik, met inspirasie en ‘n tikkie nostalgie. As jy nog nie ‘n vuur aangesteek het teen die tyd wat jy inskakel op Ruben Delmage se #SlatDiePad nie, gaan jy beslis teen die einde van sy program al ‘n vleisie braai... Da’ vat hy! Dit is onaanvaarbaar om nie in te skakel wanneer Ruben op die lug is nie!
#Slatdiepad Inspirasie
Published:
Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00. Ruben is 'n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe elke weeksmiddag lig en vrolik, met inspirasie en ‘n tikkie nostalgie. As jy nog nie ‘n vuur aangesteek het teen die tyd wat jy inskakel op Ruben Delmage se #SlatDiePad nie, gaan jy beslis teen die einde van sy program al ‘n vleisie braai... Da’ vat hy! Dit is onaanvaarbaar om nie in te skakel wanneer Ruben op die lug is nie!
Nicholis Louw op #SlatDiePad
Published:
Nicholis Louw het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te chat oor die nuwe Select Kersfees album #Bekoor
The Gadget Shop - Oregon Scientific SG328 Smartglobe
Published:
Soos gehoor op #SlatDiePad hier is die gesprek met Etienne Borea van The Gadget Shop oor die Oregon Scientific SG328 SmartGlobe Infinity wat jy by jou naaste "The Gadget Shop" kan koop! Die ideale kersgeskenk!!
Le-Anne & Ewan op #SlatDiePad
Published:
Le-Anne en Ewan het weer op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om ons bietjie op hoogte te bring van hulle afgelope jaar se studies by Akademia. Luister weer hier na die Podcast.
Copyright © 2026 PodcastSearch.org All Rights Reserved.